Dennis Farina

Dennis Farina
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dennis Farina (29 Februarie 1944 – 22 Julie 2013) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Manhunter (1986), Midnight Run (1988), Get Shorty (1995), en Snatch (2000).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search